Absa Bank
NG Gemeente Jeffreysbaai
ABSA Tjekrekening
517 014 5625
KAARTFASILITEIT
Jy kan ook met jou kaart ‘n bydrae maak by die kerkkantoor of by ons inligtingstoonbanke by die kampusse.
Dienswerk
Gebruik jou gawes en talente en kom bedien saam. Kontak die kerkkantoor of stuur ‘n epos na kantoor@ngkjeffreys.co.za