Kom word deel van hierdie wonderlike geleentheid waar jy leer hoe om jou Bybel reg te lees en te verstaan.
Kontak gerus vir Nadia by kommunikasie@ngkjeffreys.co.za of stuur 'n WhatsApp na 076 455 1690 om meer inligting te kry en om jou plek te verseker!
Ondersteuningsgroepe
GriefShare
Om ’n geliefde aan die dood af te staan, verander ’n mens se lewe. Jy hoef egter nie alleen deur die pad van rou te stap nie.
DivorceCare
DivorceCare bied ondersteuning aan mense wat deur ’n egskeiding of die einde van ’n verhouding gaan.