GROEPE

Groeigroepe

Groei dieper in jou verhouding met God. Word deel van ‘n groep, word deel van ons familie! 

Omdat ons so ‘n groot (Makro) gemeente is, glo ons dat dit vir elke lidmaat belangrik is om op ‘n manier deel te wees van ‘n kleiner (Mikro) groep, waar elkeen geestelik kan groei, dieper verhoudings met medegelowiges kan hê en mekaar daar kan ondersteun. 

Daar is tans verskeie aktiewe groepe in Wavecrest, Noorsekloof, Astonbaai, C-plek en Paradysstrand. Hierdie groepe kom nie net weekliks bymekaar nie, maar hulle lewer ook praktiese diens binne en buite die gemeente. 

Elke jaar vanaf Julie-September fokus ons opnuut op hierdie bediening om nuwe groepe te vestig en die bestaande groepe te mobiliseer, vul en toerus. 

Indien jy deel wil word van ‘n groep, kontak ons.

GROEIGROEP EN HUISGELOOF MATERIAAL

underline-wave.png

Herleef- 2026

KWartaal 1 - HERDENK

10 De maand- Gawes wat lig en lewe bring

19 Oktober 2025

26 Oktober 2025

2 November2025

9 November2025

16 November 2025

23 November 2025

30 November 2025

40 Dae Reeks -Volg Jesus
40 Dae Volg Jesus Handleiding

Volg Jesus YouTube
Groeigroepleier handleiding

 

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

2025 gROEIGROEP MATERIAAL

40 dae REEKS 2025

WEES LIG. LEEF LIG. REEKS 2025

underline-wave.png
underline-wave.png

Onbeperkte liefde reeks

underline-wave.png

Belangegroepe

Belangegroepe is groene wat op gereelde basis bymekaar kom om hulle stokperdjie, 
sport of liefde vir ’n belangstelling te deel. 

 

4X4 BELANGEGROEP
Word deel! WhatsApp “4×4” na 076 455 1690
JBAY STAPPERS
Word deel! WhatsApp “Stappers” na 076 455 1690
VISVANG GROEP
Word deel! WhatsApp “Visvang” na 076 455 1690
JBAY BIKERS
Word deel! WhatsApp “Bikers” na 076 455 1690
KUNS & KREATIWITEIT GROEP
Word deel! WhatsApp “Visvang” na 076 455 1690
PADEL GROEP
Word deel! WhatsApp “Bikers” na 076 455 1690
TUINBOU
Word deel! WhatsApp “Tuinbou” na 076 455 1690