Jy kan ons bedieninge bystaan die feesseisoen! Ons het 3 plekke waar jy kan bydra:
Ons kort skenkings van klaargemaakte koeke, terte, poedings.
Kontak vir Lizelle:
082 436 9065
Produkte:Vla, jellie, roomys, pakkies poeding
Ons wil graag die families wat ons ondersteun bietjie bederf die kersfees. En vra enige bederfies!
Produkte kan afgelaai word by die kerkkantoor
voor 10 Desember
Bv:LekkersSjokoladePakkies poedingVla en jellieHanderoomBadseep